Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man vas vir student se verkragting

$
0
0
Man vas vir student se verkragting

Port Elizabeth se polisie het ‘n man in hegtenis geneem in verband met
Maandagaand se aanval op twee vrouestudente by die Nelson
Mandelabaai-universiteit.

Die een vrou is verkrag en die ander een aangerand terwyl hulle in ‘n rekenaarlaboratorium gewerk het.

Studente het die afgelope twee dae betoog en beter veiligheidsmaatreëls geëis.

Die polisie sê die 29-jarige verdagte sal waarskynlik môre in die hof verskyn nadat rekenaartoerusting van die universiteit by hom gekry is.

The post Man vas vir student se verkragting appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!