Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Las Vegas: Aanvaller het bloedbad “noukeurig beplan”

$
0
0
Las Vegas: Aanvaller het bloedbad "noukeurig beplan"

Las Vegas se polisie sê die aanvaller in die dodelikste skietvoorval in die
moderne Amerikaanse geskiedenis het die bloedbad noukeurig beplan.

Die 64-jarige Stephen Paddock het skynbaar dekades lank wapens versamel terwyl hy ‘n geheime lewe gelei het.

Ondersoekers probeer nog vasstel of hy hulp gehad het met die beplanning van die aanval waarin 59 mense dood en honderde gewond is.

Sy vriendin, Marilou Danley, wat na Los Angeles teruggekeer het na ‘n familiebesoek in die Filippyne, hou vol dat sy hom as ‘n goedhartige, stil man geken het en ontken dat sy enigiets geweet het van sy dodelike planne.

The post Las Vegas: Aanvaller het bloedbad “noukeurig beplan” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!