Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KPMG SA gaan ondersoek word

$
0
0
KPMG SA gaan ondersoek word

KPMG Suid-Afrika se nuwe uitvoerende hoof, Nhlamulo Dlomu, sê die
ouditfirma is vasbeslote om nie foute te herhaal nie.

Die Onafhanklike Reguleringsraad vir Ouditeurs ondersoek KPMG weens die werk wat hy vir die Guptas se Linkway Trading gedoen het en die firma is ook onder druk weens die terugtrekking van dele van ‘n omstrede verslag wat hy vir die SA Inkomstediens opgestel het.

Dlomu het aan die parlementêre staande komitee op Openbare Rekeninge gesê ‘n onafhanklike ondersoek gaan binnekort gedoen word.

The post KPMG SA gaan ondersoek word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!