Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aanklagte teen geskorste hoof van Eskom

$
0
0
Aanklagte teen geskorste hoof van Eskom

Die Organisasie teen Belastingmisbruik het strafregtelike aanklagte gelê teen
die geskorste waarnemende bestuurshoof van Eskom, Matshela Koko.

Hulle kla hom aan van ‘n reeks ongerymdhede, korrupsie en bedrog.

OUTA sê hulle het ‘n waterdigte saak teen Koko met bewyse van onregmatige optrede toe hy ‘n uitvoerende amptenaar van Eskom was en sy verhouding met die Gupta-familie.

Koko word daarvan beskuldig dat hy sy posisie by Eskom misbruik het om die
Gupta’s te help om Optimum Coal Holdings en sy Optimum- en Koornfontein-steenkoolmyne van Glencore te koop.

OUTA sê onder meer dat Koko vertroulike inligting deur middel van ‘n tussenganger aan die Gupta’s oorgedra het.

The post Aanklagte teen geskorste hoof van Eskom appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!