Zimbabwiese hoëkommisariaat kry ‘n week
Die Hooggeregshof in Pretoria het die Zimbabwiese hoëkommisariaat ‘n week kans gegee om beswaar te maak teen AfriForum se verteenwoordiging van die Johannesburgse model Gabriella Engels in haar...
View ArticleKleutermeisie vermoor: Man se verhoor in Februarie
Die verhoor van die man wat aangekla word van die moord op ‘n kleutermeisie van die Kaapse Vlakte gaan in Februarie in die Hooggeregshof in Kaapstad begin. Die driejarige Courtney Pieters se liggaam is...
View ArticleVeldtog teen Kernwapens wen Nobelprys vir Vrede
Die Internasionale Veldtog teen Kernwapens het vanjaar se Nobelprys vir Vrede gewen. Die groep beywer hom al ‘n dekade lank daarvoor om die atoombom tot die verlede verdoem te kry en het vanjaar ‘n...
View Article“Die DA is oop vir alle rassegroepe”
Die Wes-Kaap se nuwe DA-leier, Bonginkosi Madikizela sê dit gaan moeilik wees vir sy party om die ondersteuning van wit Suid-Afrikaners te behou en terselfdertyd die vertroue van swart kiesers te wen....
View ArticleGhana: 7 dood in ontploffings by brandstofdepot
Reuse ontploffings het ‘n brandstofdepot in Akkra, Ghana, getref en minstens sewe mense is dood, terwyl minstens 30 beseer is. Die ontploffings het ‘n vuurbal veroorsaak en inwoners van ‘n gebied in...
View Article3 van familie doodgeskiet: Motief nog onduidelik
Die motief vir gister se aanval by Folweni, suid van Durban, op drie lede van dieselfde familie is nog onduidelik. Die familie was in ‘n motor op die M35 toe die insittendes van twee motors op hulle...
View ArticleKlopjagte gehou op Kaapse Vlakte
Die Minister van Polisie, Fikile Mbalula het die Wes-Kaapse polisie geloof vir hulle pogings om misdaad hok te slaan. Verskeie klopjagte is die afgelope naweek in Philippi-Oos en Nyanga op die Kaapse...
View Article6 van EFF uit party verban
Die Ekonomiese Vryheidsvegters het ses van sy stadsraadslede in Mogale-stad aan die Gautengse Wesrand uit die party verban. Die EVV sê hulle het sy besluit verontagsaam om die begroting te boikot deur...
View ArticleHollywood-rolprentmaker afgedank
Die Hollywood-rolprentmaker Harvey Weinstein is afgedank deur die raad van sy eie maatskappy na dekades van beskuldigings dat hy vroulike werknemers seksueel geteister het. Die direkteure van die...
View ArticleBylmoorde: Henri se regspan roep eerste getuie
Die regspan van die moordbeskuldigde, Henri van Breda, gaan na verwagting vandag sy eerste kundige getuie roep in die Hooggeregshof in Kaapstad. Van Breda word daarvan aangekla dat hy in Januarie 2015...
View ArticleMulti-miljoenrandprojek om verkeersvloei te verbeter
Die Minister van Vervoer, Joe Maswanganyi sal vandag kyk na watter vordering gemaak is met ‘n multi-miljoenrandprojek wat die verkeersvloei op die N-1 naby Kaapstad sal verbeter. Die projek van R487...
View ArticleEsidimeni-tragedie: Families neem deel aan arbitrasieproses
Oudregter Digkang Moseneke sê 64 van die 110 families wat geraak is deur die Esidimeni-tragedie het ingestem om deel te neem aan die arbitrasieproses, wat vandag in Parktown in Johannesburg begin. Meer...
View ArticleMbalula ontken berigte oor Sedgars Sport
Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, ontken dat ‘n sportgoedere-maatskappy vir sy gesin se familie in Doebai betaal het terwyl hy nog by die portefeulje Sport en Ontspanning was. Sy woordvoerder...
View ArticleGupta-maatskappye se rekeninge “moet oop bly”
Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis dat die Bank van Baroda Gupta-maatskappye se rekeninge moet oop hou tot hulle in Desember na die hof terugkeer. Regter Tati Makgoka het vanoggend ‘n dringende...
View ArticlePolisiebeampte doodgeskiet in aanval
‘n Polisiebeampte is doodgeskiet en nog een is in ‘n ernstige toestand in twee afsonderlike aanvalle in die Vuwani- en Waterval-omgewing in Limpopo. In die eerste voorval is ‘n polisieman by sy huis...
View ArticleJason Rohde ontken skuld
Die Johannesburgse sakeman, Jason Rohde, het skuld ontken aan moord op sy vrou, Susan, toe sy verhoor vandag in die Hooggeregshof in Kaapstad begin het. Haar liggaam is in Junie verlede jaar in hulle...
View ArticleSaak teen “Lion Mama” van die rol geskrap
Die landdroshof op Lady Frere in die Oos-Kaap het die saak teen ‘n vrou wat van die moord op haar dogter se verkragter aangekla is, van die rol geskrap. Die 54-jarige vrou, bekend as Lion Mama, het...
View ArticleSAUK steeds sonder ‘n raad
Die organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, het president Jacob Zuma gevra om die SAUK se permanente raad sonder verdere versuim aan te stel. Die openbare uitsaaier is al byna twee weke sonder ‘n...
View Article“Grondwetlike krisis van die eerste orde”
Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans meen hoofregter Mogoeng Mogoeng se aankondiging dat Engels voortaan die enigste amptelike taal van hofrekords in Suid-Afrika se hoër howe gaan wees, skep ʼn...
View ArticleGauteng deur groot storm getref
Opruimingswerk sal vanoggend in alle erns begin nadat storms gistermiddag groot skade oor groot dele van Gauteng aangerig het. Die grootste skade is aan die Wesrand, terwyl Delmas in Mpumalanga ook...
View Article