Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Veldtog teen Kernwapens wen Nobelprys vir Vrede

$
0
0

Die Internasionale Veldtog teen Kernwapens het vanjaar se Nobelprys vir
Vrede gewen.

Die groep beywer hom al ‘n dekade lank daarvoor om die atoombom tot die verlede verdoem te kry en het vanjaar ‘n groot rol gespeel in die kern-sperverdrag wat 122 lande onderteken het.

Die voorsitter van die Nobel-komitee, Berit Reiss-Andersen, sê die groep word vereer weens sy baanbrekerswerk om die verdrag deurgevoer te kry.

The post Veldtog teen Kernwapens wen Nobelprys vir Vrede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!