Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kleutermeisie vermoor: Man se verhoor in Februarie

$
0
0
Moordsaak van kleutermeisie begin volgende jaar

Die verhoor van die man wat aangekla word van die moord op ‘n kleutermeisie van die Kaapse Vlakte gaan in Februarie in die Hooggeregshof in
Kaapstad begin.

Die driejarige Courtney Pieters se liggaam is in Mei naby haar huis in die Epping-nywerheidsgebied gekry nadat sy ‘n paar dae tevore verdwyn het.

Die 40-jarige Mortimer Saunders, wat by die gesin loseer het, sal tereg
staan op ‘n aanklag van moord en een van verkragting.

Meer as 60 kinders is reeds vanjaar in Kaapstad vermoor.

The post Kleutermeisie vermoor: Man se verhoor in Februarie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!