Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ghana: 7 dood in ontploffings by brandstofdepot

$
0
0
Ghana: 7 dood in ontploffings by brandstofdepot

Reuse ontploffings het ‘n brandstofdepot in Akkra, Ghana, getref en minstens
sewe mense is dood, terwyl minstens 30 beseer is.

Die ontploffings het ‘n vuurbal veroorsaak en inwoners van ‘n gebied in die noordooste van die hoofstad uit hulle huise laat vlug.

Daar word vermoed dat ‘n tenkwa wat gas afgelewer het, aan die brand geslaan het.

In Junie 2015 is sowat 150 mense dood in ‘n brand by ‘n vulstasie in Akkra.

The post Ghana: 7 dood in ontploffings by brandstofdepot appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!