Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

3 van familie doodgeskiet: Motief nog onduidelik

$
0
0
3 van familie doodgeskiet: Motief nog onduidelik

Die motief vir gister se aanval by Folweni, suid van Durban, op drie lede van
dieselfde familie is nog onduidelik.

Die familie was in ‘n motor op die M35 toe die insittendes van twee motors op hulle losgebrand het.

Drie is doodgeskiet en die ander insittendes is gewond.

Dit is die derde aanval in minder as ‘n week op families in KwaZulu-Natal.

Intussen is vier verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord Donderdag op vyf lede van dieselfde gesin in Marianhill, wes van Durban.

Van die slagoffers is geboei voordat hulle geskiet is.

Die verdagtes is in hul twintiger-jare.

Dinsdag is twee vroue en ses kinders in hul huis in Amatimatolo in Umzinyathi doodgeskiet voordat hulle huis aan die brand gesteek is.

The post 3 van familie doodgeskiet: Motief nog onduidelik appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!