Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Klopjagte gehou op Kaapse Vlakte

$
0
0
Kommer oor Mbalula se taalgebruik

Die Minister van Polisie, Fikile Mbalula het die Wes-Kaapse polisie geloof vir
hulle pogings om misdaad hok te slaan.

Verskeie klopjagte is die afgelope naweek in Philippi-Oos en Nyanga op die Kaapse Vlakte gehou.

Die klopjagte vind plaas nadat 18 mense onlangs in Philippi-Oos doodgeskiet is.

Meer as 170 verdagtes wat met voorvalle van verkragting en moord verbind kan word, 59 vermeende dwelmhandelaars en tien vermeende motorkapers is ook vasgetrek.

The post Klopjagte gehou op Kaapse Vlakte appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!