Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mbalula ontken berigte oor Sedgars Sport

$
0
0

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, ontken dat ‘n sportgoedere-maatskappy vir sy gesin se familie in Doebai betaal het terwyl hy nog by die portefeulje Sport en Ontspanning was.

Sy woordvoerder sê dit was ‘n privaat besoek waarvoor die minister basies self betaal het.

Sedgars Sport het volgens berigte minstens die helfte van die bedrag van R680 000 voorgeskiet.

Die maatskappy is blykbaar ‘n voorsiener aan die SA Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee, wat aan Mbalula rapporteer.

The post Mbalula ontken berigte oor Sedgars Sport appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!