Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Multi-miljoenrandprojek om verkeersvloei te verbeter

$
0
0

Die Minister van Vervoer, Joe Maswanganyi sal vandag kyk na watter vordering gemaak is met ‘n multi-miljoenrandprojek wat die verkeersvloei op die N-1 naby Kaapstad sal verbeter.

Die projek van R487 miljoen  om bestaande infrastruktuur te verbeter, is reeds op die N-1 tussen Plattekloofweg en die Old Oak-wisselaar aan die gang.

Bykans 120 000 voertuie is tydens spitstye soggens en saans op die stuk pad.

Die bykomende bane in albei rigtings sal verkeersopeenhopings aansienlik verminder en reistyd verminder.

Die projek sal na verwagting teen April volgende jaar voltooi wees.

The post Multi-miljoenrandprojek om verkeersvloei te verbeter appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!