Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Polisiebeampte doodgeskiet in aanval

$
0
0
"Die polisie laat vroue in die steek"

‘n Polisiebeampte is doodgeskiet en nog een is in ‘n ernstige toestand in twee
afsonderlike aanvalle in die Vuwani- en Waterval-omgewing in Limpopo.

In die eerste voorval is ‘n polisieman by sy huis deur ‘n groep aanvallers doodgeskiet.

Hulle het ook sy polisievoertuig gesteel.

In ‘n ander voorval het rowers veiligheidswagte by vier klinieke oorval en van hul vuurwapens beroof.

‘n Konstabel is tydens ‘n skietery met die polisie gewond.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

The post Polisiebeampte doodgeskiet in aanval appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!