Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Jason Rohde ontken skuld

$
0
0
Jason Rohde ontken skuld

Die Johannesburgse sakeman, Jason Rohde, het skuld ontken aan moord op sy
vrou, Susan, toe sy verhoor vandag in die Hooggeregshof in Kaapstad begin het.

Haar liggaam is in Junie verlede jaar in hulle hotelkamer gevind op die Spier-landgoed buite Stellenbosch in die Boland.

Rohde het ook ontken dat hy met die toneel gepeuter het om dit te laat lyk of sy haarself om die lewe gebring het.

Hy het wel in sy pleitverduideliking erken hy het ‘n verhouding met ‘n kollega, Jolene Alterskye, en dat sy vrou verlede jaar daarvan uitgevind het.

The post Jason Rohde ontken skuld appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!