Henri se regspan sal onttrek as moordsaak nog vertraag word
Henri van Breda se regsverteenwoordigers sê hulle kan gedwing word om te onttrek as sy moordsaak verder vertraag word. Sy regspan het in die Hooggeregshof in Kaapstad met sy verdediging begin deur ‘n...
View ArticleNamibië: Honderde seekoeie dood glo weens antraks
Meer as honderd seekoeie het in ‘n reservaat in Namibië gevrek en die owerhede vermoed dit is weens antraks. Die diere is dood aangetref in die afgeleë Bwabwata-nasionale park in die noordooste van die...
View ArticleVSA: Oud-presidente neem deel aan konsert vir noodverligting
Al vyf oorlewende gewese Amerikaanse presidente gaan later die maand in Texas deelneem aan ‘n konsert ten bate van noodverligting na die orkane wat dele van die land en Sentraal-Amerika getref het....
View ArticleBus met passasiers aan die brand gesteek tydens betoging
‘n Bus met passasiers is gisteraand naby Odendaalsrus in die Vrystaat aan die brand gesteek tydens ‘n gewelddadige betoging in die Matjhabeng munisipaliteit. Die voorval was op die R30 in Allanridge....
View ArticleVS boer se gesteelde bakkie in Rwanda gevind
’n Vrystaatse boer het vyf jaar nadat sy bakkie in Hoopstad gesteel is, dié voertuig in die Rwandese hoofstad, Kigali, uitgeken. Netwerk24 berig volgens Kobie Barnard is sy Land Cruiser in Augustus...
View ArticlePubliek gevra om teen gaseksplorasie te stem
AgriSA het die publiek gevra om sy stem te laat opklink teen die departement van minerale hulpbronne se omgewingsmagtigings aan Rhino Oil and Gas Exploration South Africa vir natuurlike gaseksplorasie...
View ArticleDurban: Paaie gesluit weens erge storm
Alle strate en paaie in die suide van Durban is gesluit weens ‘n erge storm wat KwaZulu-Natal getref het. Beeldmateriaal toon mense wat tot by hulle middellyf deur die water beur nadat hulle hulle...
View ArticleR-503 gesluit weens betogings
Die R-503 wat Lichtenburg met Ventersdorp verbind, bly gesluit weens betogings oor dienslewering deur inwoners van die Blydeville-township in Noordwes. Betogers het klippe na die polisie gegooi en...
View ArticleFrankryk: Staking teen hervormingsplanne van arbeidsektor
Vakbonde in Frankryk het miljoene staatsamptenare aangemoedig om deel te neem aan vandag se staking. Dit is die jongste opstand teen president Emmanuel Macron se hervormingsplanne van die arbeidsektor....
View ArticleReuse-storm tref KZN
Die hewige storm wat KwaZulu-Natal getref het, het wydverspreide verwoesting veroorsaak. Minstens twee mense is dood, vyf hospitale beskadig en skole en paaie gesluit. Dit volg nadat ‘n ernstige storm...
View ArticlePlaaseienaar 20 keer gesteek deur sy werkers
Agri Wes-Kaap het ‘n plaasaanval veroordeel wat verlede nag in die Koue Bokkeveld noord van Ceres plaasgevind het. Die eienaar van die plaas Welbedacht, Wilhelm van der Merwe, is sowat twintig keer met...
View ArticleBestuurskrisis by openbare uitsaaier
Die sogenaamde SAUK-agt het kommer uitgespreek oor die bestuurskrisis by die openbare uitsaaier. Die joernaliste is verlede jaar afgedank omdat hulle hulle uitgespreek het teen politieke sensuur,...
View ArticleSAUK-raad: Minister nie tevrede nie
Die minister van Kommunikasie, Ayanda Dlodlo, sê die SAUK se vorige tydelike raad het ‘n uiters belangrike stap uitgelaat met die werwing van kandidate vir topposte in die korporasie. Sy het aan die...
View ArticleSisulu sal net met Ramaphosa werk as sy president word
Een van die ANC-leiers wat haar beskikbaar gestel het om as president van die party verkies te word, Lindiwe Sisulu, sê daar is in dié stadium nie veel kandidate met wie sy in die party se top ses sal...
View ArticleKulula.com gaan DBV inspekteurs vervoer
Die Dierebeskermingsvereniging en die lugredery kulula.com het kragte saamgesnoer om die DBV se inspekteurs te vervoer na plekke waar hulle ondersoeke moet doen. Die vennootskap is vir twaalf maande...
View ArticleRohde se moordsaak is verdaag
Die hof het pas verdaag in die moordsaak van die Johannesburgse sakeman, Jason Rohde, nog voordat die eerste getuie vir die staat geroep is. Netwerk24 berig die forensiese patoloog, dr. Akmal Khan,...
View ArticleSAUK: Ngqulunga verdedig Zuma weer
Die presidensie se woordvoerder, Bongani Ngqulunga, het weer President Jacob Zuma se versuim om die aanstelling van die SAUK-raad te bekragtig, verdedig. Ngqulunga sê die president het eers al die...
View ArticleGewelddadige betogings by skole in Lethlabile
Veiligheid sal na verwagting vandag by drie skole in Lethlabile naby Brits in Noordwes verskerp word waar honderde leerders die afgelope twee dae gewelddadige betogings gehou het. Hulle eis onder meer...
View ArticleLas Vegas-skieter wou tenk stralerbrandstof laat ontplof
Die Las Vegas-massamoordenaar, Stephen Paddock, het brandbomkoeëls gevuur in ‘n mislukte poging om ‘n tenk stralerbrandstof te laat ontplof in sy aanval op ‘n skare by ‘n country-musiekfees. CNN berig...
View ArticleKoop en Verkoop – 09 Okt 2017
POSTE EN BETREKKINGS Konsultante word benodig vir telefoniese navrae en aanlyn navorsing. Kwalifikasies bendig: Matriek, Ouer as 30, Afrikaans sprekend, Rekenaarvaardig, Goeie kennis van die Vrystaat,...
View Article