
Agri Wes-Kaap het ‘n plaasaanval veroordeel wat verlede nag in die Koue Bokkeveld noord van Ceres plaasgevind het.
Die eienaar van die plaas Welbedacht, Wilhelm van der Merwe, is sowat twintig keer met ‘n skerp voorwerp gesteek toe hy na bewering deur drie van sy werkers oorval is.
The post Plaaseienaar 20 keer gesteek deur sy werkers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.