Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Durban: Paaie gesluit weens erge storm

$
0
0
Durban: Paaie gesluit weens erge storm

Alle strate en paaie in die suide van Durban is gesluit weens ‘n erge storm wat
KwaZulu-Natal getref het.

Beeldmateriaal toon mense wat tot by hulle middellyf deur die water beur nadat hulle hulle voertuie moes agterlaat.

Nooddienste het passassiers gered uit ‘n oorstroomde minibus terwyl ander in hulle huise vasgekeer is.

Die King Edward- en die Addington-hospitaal in Durban is beskadig, asook die Prince Mshyeni-hospitaal op Umlazi.

Die Onderwysdepartement sê minstens 300 skole word geraak.

The post Durban: Paaie gesluit weens erge storm appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!