Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Publiek gevra om teen gaseksplorasie te stem

$
0
0
Publiek gevra om teen gaseksplorasie te stem

AgriSA het die publiek gevra om sy stem te laat opklink teen die departement van minerale hulpbronne se omgewingsmagtigings aan Rhino Oil and Gas Exploration South Africa vir natuurlike gaseksplorasie in vier provinsies, waaronder die Vrystaat.

Die gebied wat deur die magtings geraak word, strek oor die Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal en beslaan ongeveer 2,4 miljoen hektaar.

Die publiek kry ‘n tydperk van 20 dae vanaf die datum waarop kennis gegee is van die uitreiking van die omgewingsmagtiging om daarteen te appelleer.

Janse Rabie, hoof van natuurlike hulpbronne by AgriSA, het ‘n beroep op die publiek gedoen om deel te neem en kommentaar te lewer op elkeen van die aansoeke om omgewingsmagtigings ten opsigte van skaliegasontwikkeling wat tans landswyd hangend is.

Die sperdatum daarvoor is 22 Oktober.

The post Publiek gevra om teen gaseksplorasie te stem appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!