
Meer as honderd seekoeie het in ‘n reservaat in Namibië gevrek en die
owerhede vermoed dit is weens antraks.
Die diere is dood aangetref in die afgeleë Bwabwata-nasionale park in die noordooste van die land.
‘n Woordvoerder sê soiets het nog nooit voorgekom nie.
Foto’s toon dosyne dooie seekoeie wat in riviere lê.
The post Namibië: Honderde seekoeie dood glo weens antraks appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.