Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Henri se regspan sal onttrek as moordsaak nog vertraag word

$
0
0
NVG gaan voort met Henri se moordverhoor

Henri van Breda se regsverteenwoordigers sê hulle kan gedwing word om te onttrek as sy moordsaak verder vertraag word.

Sy regspan het in die Hooggeregshof in Kaapstad met sy verdediging begin deur ‘n DNS-kenner te roep wat die Staat se saak uitdaag.

Die 22-jarige Van Breda het vroeër skuld ontken aan die moord op sy ouers en ouer broer en poging tot moord op sy suster in hulle huis op Stellenbosch in Januarie 2015.

The post Henri se regspan sal onttrek as moordsaak nog vertraag word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!