
Al vyf oorlewende gewese Amerikaanse presidente gaan later die maand in
Texas deelneem aan ‘n konsert ten bate van noodverligting na die orkane wat dele van die land en Sentraal-Amerika getref het.
Barack Obama, George Bush senior en junior, Bill Clinton en Jimmy Carter sal die verhoog deel by die geleentheid by die Texas A&M-universiteit.
Rock- en countrysangers sal ook optree.
The post VSA: Oud-presidente neem deel aan konsert vir noodverligting appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.