Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Magashule se termyn as leier is glo al verby

ANC-lede in die Vrystaat het hofstukke in die Bloemfonteinse hooggeregshof laat uitreik waarin die mandaat van die premier, Ace Magashule, as Vrystaatse leier van die ANC beveg word omdat sy termyn glo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 dood, 12 beseer toe minibustaxi rol

Twee mense is dood en twaalf beseer toe ’n minibustaxi Maandag van ’n brug op die R701 tussen Bethulie en die Gariepdam gerol het. Vyf van die beseerdes is in ’n kritieke toestand en is met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 geboue in Bfn gesluit weens waterdiefstal

Die woordvoerder van die Mangaung-metro, Qondile Khedama, het bevestig vier groot geboue in Bloemfontein is gesluit weens waterdiefstal, terwyl watermeters uit verskeie huise verwyder is omdat daarmee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Durban-storm: LUR’e gaan skade bekyk

‘n Groep LUR’e in KwaZulu-Natal gaan vandag op ‘n feitesending om die omvang van die skade te bekyk ná gister se hewige storm in die Durban-omgewing. Hulle sal daarna ‘n mediakonferensie hou. Die groep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasmoorde as prioriteit vir polisie ‘is lippetaal’

Alhoewel die polisie sê dat hy voortgaan om prioriteit te gee aan plaasmoorde, is dit net lippetaal, aangesien die minister van polisie, Fikile Mbalula, meen die huidige stappe om boere te beskerm is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klasse opgeskort by Wes-Kaapse universiteit

Die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie het sy akademiese bedrywighede vir ‘n onbepaalde tyd opgeskort na gewelddadige betogings dié week. Vier studente is gister vir twaalf maande geskors...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

8 dood tydens KZN-storm

Minstens 8 mense het gesterf in die verwoestende storm wat KwaZulu-Natal gister getref het. Rampbestuurspanne beraam tans die hulp wat in gebiede in Durban nodig is. Woordvoerder Robert McKenzie sê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 tuinwerkers van Bfn veg teen rowers

Twee tuinwerkers van Bloemfontein word as helde beskou nadat hulle terugbaklei het toe vier mans hul werkgewer se huis in Heuwelsig probeer beroof het. Netwerk24 berig die vier aanvallers, van wie twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spioenasiebande-sage: Hof gaan uitspraak lewer

Die Appèlhof in Bloemfontein gaan na verwagting môre uitspraak lewer in president Jacob Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag se aansoek in die spioenasiebande-sage. Hulle het verlede maand toegegee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mpumalanga: Eskom sny krag af

Eskom het begin om die kragtoevoer af te sny na munisipaliteite in Mpumalanga wat sukkel om hulle skuld te betaal. ‘n Aantal munisipaliteite skuld die kragverskaffer miljoene rand. Die Thaba...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Asteroïede gaan verby die aarde beweeg

‘n Asteroïede wat so groot soos ‘n huis is, gaan binne die volgende paar uur baie naby aan die aarde verby beweeg. Dit staan bekend as die 2012 TC-4 en sal binne 42 000 kilometer in die maan se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voëlgriep: Hoenderplaas in VS onder kwarantyn

Een van die grootste hoenderplase in die Vrystaat is die week onder kwarantyn geplaas en 400 000 lêhenne op die Harcos-plaas buite Welkom moet nou weens voëlgriep van kant gemaak word. Netwerk24 berig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

R10,6 miljoen per ongeluk in paartjie se sake-rekening

‘n Paartjie van Mpumalanga is borgtog van R10 000 elk toegestaan nadat hulle in hegtenis geneem is omdat hulle na bewering R10,6 miljoen bestee het wat per ongeluk in hulle sake-rekening inbetaal is....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas oor tasse vol kontant

‘n Suid-Afrikaanse burger sal vandag in die landdroshof in Bellville naby Kaapstad verskyn nadat hy gistermiddag in besit gevind is van twee tasse met R10 miljoen se kontant daarin. Doeanebeamptes van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn-stadsaal se struktuur hoef nie vervang te word nie

Die struktuur van die Bloemfonteinse stadsaal hoef nie vervang te word nie nadat dit deur werkers van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie, Samwu, in Junie vanjaar aan die brand gesteek is....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seksuele aanranding van skoolmeisies: Man in hof

Die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi sê ‘n onafhanklike liggaam moet tot stand gebring word om die bewerings van seksuele aanranding van 54 skoolmeisies by ‘n laerskool in Soweto in Gauteng...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn-man kry opgeskorte vonnis weens bedrog

’n Voormalige bankteller van Bloemfontein wat Absa-bank met honderdduisende rande bedrieg het, is in die Bloemfonteinse streekhof ’n opgeskorte vonnis van agt jaar tronkstraf opgelê. Netwerk24 berig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Talle sake uit apartheid-tyd kan heropen word”

Die strafregkenner, William Booth, sê daar is ‘n moontlikheid dat talle sake uit die apartheid-tyd heropen kan word na vanoggend se uitspraak oor die dood van die anti-apartheidsaktivis Ahmed Timol in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Esidimeni-tragedie: Projekbestuurder erken foute

Die direkteur-generaal van Gesondheid, Precious Matsoso, het vandag getuig voor die arbitrasieverhoor oor die Life Esidimeni-tragedie in Gauteng wat die lewens van meer as ‘n honderd psigiatriese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjina plaas verbod op invoer van hoenders, eiers uit VS

Sjina se voeselsekerheids-owerheid het ‘n verbod geplaas op die invoer van hoenders en eiers uit die Vrystaat weens ‘n uitbraak van voëlgriep in die munisipale gebied Matjhabeng. ‘n Aantal...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live