Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KZN word tot rampgebied verklaar

KwaZulu-Natal is tot rampgebied verklaar na die verwoestende storm wat die provinsie vroeër die week getref het. Minstens elf mense is dood en talle word vermis. Die storm het huise, hospitale en skole...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man (40) in hof vir sy vrou se moord

`n 40-jarige man het in die landdroshof op Fauresmith verskyn in verband met die moord op sy 30-jarige vrou. Piet Booysen is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy vrou, Magdalena Rols, op pad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 11 Okt 2017

POSTE EN BETREKKINGS ____________________________________________________________________ VERKOPE Verkope Langspeel plate te koop R3.00 elk asook Tobi stoomstrykmasjien te koop R500.00 o.n.a. Hardus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Zuma gaan uiteindelik in die hof verskyn”

Die DA het die besluit van die Appélhof verwelkom om President Jacob Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag se appél teen die herinstelling van aanklagtes teen Zuma van die hand te wys. Die voorsitter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog 23 voormalige Life Esidimeni-pasiënte is dood

Nog 23 voormalige Life Esidimeni-pasiënte wat na ongeregistreerde nieregeringorganisasies vervoer is, is die afgelope agt maande dood. Dit bring die dodetal in die Life Esidimeni-tragedie op 141 te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Viëtnam: 54 al dood weens grondstortings

Die dodetal weens verwoestende oorstromings en grondstortings in die noorde en sentrale dele van Viëtnam, het tot 54 gestyg. Reddingswerkers soek ook na 39 mense wat nog vermis word nadat swaar reën...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skok oor nog ‘n verkragting by ‘n skool

Die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, gaan vandag ‘n skool in Mamelodi, Pretoria, besoek na berigte dat ‘n leerling verkrag is. Die 17-jarige meisie is glo in September na haar matriekafskeid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA wil hê minister Brown moet ondersoek word

Die DA gaan Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane en die Parlement vra om ondersoek te doen na die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, se moontlike rol in die toekenning van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lede van Solidariteit staak by Mango

Die vakbond Solidariteit het bevestig dat sy lede by die lugredery Mango vanoggend begin staak het. Hulle maak 95% van die lugdiens se vlieëniers uit. Dit volg nadat bestuur geweier het om hulle ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honderde mense sterf in ontploffings in Somalië

Minstens 270 mense is dood in een van die dodelikste vlaag bomontploffings in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, sedert ‘n Islamitiese insypeling in 2007 begin het. Meer as 300 mense is gewond toe ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister ontken berigte oor waterprojek

Die Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane het berigte ten sterkste ontken dat haar departement van plan is om ‘n multi-miljard rand waterprojek aan ‘n Sjinese maatskappy toe te ken. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Mango is oop vir onderhandelinge met Solidariteit’

Die bestuur van die laekoste lugredery, Mango, sê hy is steeds oop vir onderhandelinge met die vakbond, Solidariteit, in die hoop om ‘n oplossing te vind vir ‘n arbeidsgeskil. Vlieëniers van Mango en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BEMAWU, SAUK 8 sal voor komitee verskyn

Die Parlement se Kommunikasiekomitee gaan waarskynlik vandag die vakbond BEMAWU en die sogenaamde SAUK 8 versoek om voor hulle te verskyn. Die komitee se voorsitter, Humphrey Maqegwana, sê die datum...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rohingya-vlugtelinge verdrink toe boot sink

Minstens tien mense het verdrink en tientalle word vermis nadat nog ‘n boot met Rohingya-vlugtelinge uit Mianmar vroeër vandag gesink het. Die boot was op pad na Bangladesj toe dit met sowat 50 mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Henri van Breda se DNS-kenner moet bontstaan tydens kruisondervraging

‘n DNS-kenner wat vir die moordbeskuldigde Henri van Breda getuig, moes vandag in die Hooggeregshof in Kaapstad erken dat sy nie soveel ervaring het as die staatsgetuie Sharlene Otto nie. Antonel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eksamenbedrog in die Oos-Kaap

Die Oos-Kaapse Onderwysdepartement het 36 skole as hoërisiko geklassifiseer om eksamenbedrog te probeer teenwerk. Bewerings van groepsbedrog tydens die eindeksamen in die provinsie en KwaZulu-Natal in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Staatskaping” is SA se woord van die jaar

“Staatskaping” is Suid-Afrika se woord van die jaar. Die Pan/Suid-Afrikaanse Taalraad het bevind dat die woord tussen Januarie en dié maand meer as 20 000 keer gebruik is in 11 000 koerante. Die raad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 16 Okt 2017

POSTE EN BETREKKINGS Koop en verkoop: WERKSGELEENNHEID: LODGE IN DIE SUIDE. VERDIEN MIN R1600 VIR 8 NAGTE PER MAAND. VERKORTE CV. NA INFO@SLEEPOVERSA.CO.ZA soekwerk. stoorman/Boeder ek het matric...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skietvoorval op die Kaapstadse lughawe

Minstens een mens is gewond in ‘n skietvoorval op die Kaapstadse lughawe. Ooggetuies sê mense in twee motors het net na vyf uur vanoggend op mekaar losgebrand op die aflaaisone buite die vertreksaal....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lof vir manier waarop Suid-Afrikaners terugveg teen korrupsie

‘n Bekende in mediakringe sê Suid-Afrikaners kan trots wees op die manier waarop hulle terugveg teen korrupsie. Max du Preez het aan die Kaapstadse Persklub gesê president Jacob Zuma sal dalk binnekort...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live