Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Lede van Solidariteit staak by Mango

$
0
0

Die vakbond Solidariteit het bevestig dat sy lede by die lugredery Mango vanoggend begin staak het.

Hulle maak 95% van die lugdiens se vlieëniers uit.

Dit volg nadat bestuur geweier het om hulle ‘n verhoging van meer as 6% te gee, terwyl die vakbond bereid was om sy mandaat aan te pas om onderhandelings te laat slaag.

Solidariteit beskuldig Mango daarvan dat hy nie bereid is om na sy werknemers te luister nie en sê hulle kry vergoeding van onder markwaarde.

The post Lede van Solidariteit staak by Mango appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!