Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Honderde mense sterf in ontploffings in Somalië

$
0
0
Honderde mense sterf in ontploffings in Somalië

Minstens 270 mense is dood in een van die dodelikste vlaag bomontploffings in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, sedert ‘n Islamitiese insypeling in 2007 begin het.

Meer as 300 mense is gewond toe ‘n vragmotorbom buite ‘n hotel ontplof het op ‘n besige kruising tussen staatsgeboue, restaurante en straatkraampies.

Dit het geboue verwoes en voertuie aan die brand gesteek.

Twee uur later het ‘n tweede ontploffing die Medina-distrik in die stad getref.

Die regering het drie dae van nasionale rou afgekondig.

The post Honderde mense sterf in ontploffings in Somalië appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!