Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA wil hê minister Brown moet ondersoek word

$
0
0
"Ondersoek bewerings van staatskaping" - Brown

Die DA gaan Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane en die Parlement vra om ondersoek te doen na die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, se moontlike rol in die toekenning van Eskom-kontrakte aan haar minnares en ‘n sakevennoot.

Volgens berigte het E Smart Solutions van haar lewensmaat, Ingrid Tufvesson, en die ma van haar persoonlike assistent, Michelle McMaster, twee olie-kontrakte van R1,2 miljoen  bekom al het hulle geen ervaring van die bedryf nie.

The post DA wil hê minister Brown moet ondersoek word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!