Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Henri van Breda se DNS-kenner moet bontstaan tydens kruisondervraging

$
0
0
HENRI VAN BREDA WEER IN DIE HOF

‘n DNS-kenner wat vir die moordbeskuldigde Henri van Breda getuig, moes vandag in die Hooggeregshof in Kaapstad erken dat sy nie soveel ervaring het as die staatsgetuie Sharlene Otto nie.

Antonel Olckers het verlede week in hoofgetuienis Otto se verdoemende getuienis veroordeel en beweer dat sy nie standaard-prosedure gevolg het nie.

Olckers het vandag ook erken dat sy slegs haar onafhanklike verslag opgestel het nadat sy staatsgetuies se getuienis gehoor het.

Van Breda staan tereg vir moord op sy ouers en ouer broer in hulle huis in Stellenbosch in 2015.

The post Henri van Breda se DNS-kenner moet bontstaan tydens kruisondervraging appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!