Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Rohingya-vlugtelinge verdrink toe boot sink

$
0
0
Rohingya-vlugtelinge verdrink toe boot sink

Minstens tien mense het verdrink en tientalle word vermis nadat nog ‘n boot
met Rohingya-vlugtelinge uit Mianmar vroeër vandag gesink het.

Die boot was op pad na Bangladesj toe dit met sowat 50 mense aan boord in die Naf-rivier gesink het.

Volgens ooggetuies was meeste van die slagoffers kinders.

Byna 200 Rohingya vlugtelinge het die afgelope ses weke verdrink terwyl hulle na Bangladesj vlug in oorlaaide vissersbote.

Meer as 500 000 vlugtelinge het sedert Augustus in Bangladesj aangekom.

Die Verenigde Nasies het die weermag van Mianmar beskuldig van menseregteskendings en ‘n veldtog van etniese suiwering teen die Rohingya in die Rakhine-staat.

The post Rohingya-vlugtelinge verdrink toe boot sink appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!