
Die Parlement se Kommunikasiekomitee gaan waarskynlik vandag die vakbond BEMAWU en die sogenaamde SAUK 8 versoek om voor hulle te verskyn.
Die komitee se voorsitter, Humphrey Maqegwana, sê die datum vir hul verskyning sal nog bepaal word.
Die komitee het verlede week besluit om die vakbond en die joernaliste te versoek om te verskyn nadat briewe geskryf is oor die huidige toestand by die openbare uitsaaier in die afwesigheid van `n raad.
The post BEMAWU, SAUK 8 sal voor komitee verskyn appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.