Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘Mango is oop vir onderhandelinge met Solidariteit’

$
0
0

Die bestuur van die laekoste lugredery, Mango, sê hy is steeds oop vir
onderhandelinge met die vakbond, Solidariteit, in die hoop om ‘n oplossing te vind vir ‘n arbeidsgeskil.

Vlieëniers van Mango en ander werknemers het vanoggend oor salarisse begin staak.

Onderhandelinge met Mango het gisteraand op ‘n dooiepunt uitgeloop.

Die woordvoerder sê ontwrigtings is beperk en alles moontlik word gedoen om gestrande passasiers by te staan.

The post ‘Mango is oop vir onderhandelinge met Solidariteit’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!