Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 11 Okt 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

____________________________________________________________________

VERKOPE

Verkope Langspeel plate te koop R3.00 elk asook Tobi stoomstrykmasjien te koop R500.00 o.n.a. Hardus 082 568 0877

Koop en verkoop Afdeling 2. Soliede hout kiste met deksels R270 sel 0835651616

Ek het n weaber braaier goeie toestand vir R500 Ook n Empisal Naaimasjien met ingeboude overlokker vir R500 Pryse onderhandelbaar Kontak 0834799649

Afd 2,te koop: Selmar B-mol klarinet met tassie te koop ,net een keer gebruik. R5000 o.n.a. Bel 0723336644

Bettie het ‘n Joliejamper vir ‘n Baba wat sy wil verkoop plusmins R300. My no-0726626582

KOOP EN VERKOOP AFD 2 ROLLER GRASNYER MET OPVANG BAK R400 SKAKEL 072 659 2l75

_____________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek soek na rokspatrone om te koop. Dit maak nie saak in watter toestand en of dit volledig is of nie. Enige snitte en groottes tussen ‘n nr. 8 en ‘n nr.14.
Kontak my, Gerdamarié van Zyl by 083 70 90 803.

Opsoek na ‘n “lazy boy” stoel asb
0722222883

EK IS OPSOEK NA DIE VOLGENDE CDs ASB…
1. LEON SCHUSTER VRYPOSTIGE MIKROFOON VOL.1 & 2
2. LEON SCHUSTER – OH SCHUCKS DIS 33 JAAR VOL.1
3. COVER PLUS ( HITS REVISITED ) VOL. 3 & 14. HARRY NAGEL 082 372 2182

Kom ons ruil: 2 Ek soek ASB ENIGE AFVAL KOS ( VARK KOS) VIR MY VARKE EK SAL SELF AF HAAL SKAKEL OF WHATSUP MY ENIGE TYD 0741744039

Koop en verkoop. Soektog. Op soek na Alba Bouwer se boek ‘ Die afdraand van die dag is kil ‘. Bel asb 0824435501. Dankie

________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Kom kuier saam met ons vir die SA Stamboek-gholfdag
14 Oktober 2017
Tempe Gholfklub
Vanaf 7 uur
Mooie pryse
Natgate
BBS-kompetisie
R200 / speler
Halfpad ingesluit
groete 051 4100 900

The post Koop en Verkoop – 11 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!