
Minstens een mens is gewond in ‘n skietvoorval op die Kaapstadse lughawe.
Ooggetuies sê mense in twee motors het net na vyf uur vanoggend op mekaar losgebrand op die aflaaisone buite die vertreksaal.
Die gewonde persoon was blykbaar ‘n omstander.
Passassiers is gewaarsku om vlugvertragings te verwag en speurders bestudeer kringtelevisie-materiaal van die voorval.
The post Skietvoorval op die Kaapstadse lughawe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.