Moontlike verligting vir Alzheimer-lyers
Gesondheidskenners sê daar kan moontlike verligting in die pyplyn wees vir Alzheimer-lyers. Sowat 750 000 Suid-Afrikaners ly aan die aftakelende siekte wat ‘n vorm van demensie is. Hudah Levendall van...
View ArticleDare not Linger boek bekend gestel
‘n Nuwe boek wat Nelson Mandela neëntien jaar gelede begin skryf het oor sy jare as president, is in Johannesburg bekend gestel. Die bekroonde skrywer Mandla Langa het Mandela se oorspronklike...
View ArticleSuiwelprojek: Politieke partye ondersteun inisiatief
Die Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane beweer dat die DA, Vryheidsfront Plus en Cope onder die politieke partye was wat die inisiatief op ‘n melkplaas in Vrede in die Vrystaat ondersteun...
View ArticleBothaville: Tweede bejaarde vrou oorval
In nog ‘n aanval in meer as ‘n week in Bothaville is ’n tweede bejaarde vrou in haar tuin oorval. Die 83-jarige Joey Potgieter is Maandagoggend ernstig aangerand. Sy word tans in die provinsiale...
View ArticleRand verswak weens jongste kabinetskommeling
Die rand het vanoggend verder verswak in reaksie op President Jacob Zuma se jongste kabinetskommeling en `n sterker Amerikaanse dollar. Die rand het tot R13,41 teenoor die dollar verswak, hoewel dit...
View ArticleKenia: “Verkiesingskommissie kan nie besluite neem nie”
‘n Senior beampte van Kenia se verkiesingskommissie sê sy twyfel of die land aanstaande week geloofwaardige verkiesings kan hou. Dr Roselyn Akombe sê die kommissie is onder politieke beleg en kan nie...
View ArticleEsidimeni-tragedie: Naasbestaandes deel hul ervarings
Naasbestaandes van sommige van die 141 psigiatriese pasiënte wat verlede jaar gesterf het in die Life Esidimeni-tragedie in Gauteng, het hulle pynlike ervarings gedeel voor die arbitrasieverhoor. Een...
View ArticleGuptas: Zwane ontken bewerings
Die minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, het bewerings ontken dat sy aanstelling verband hou met die Guptas en daarop gemik is om hulle belang in staatskaping te bevorder. Hy verskyn voor...
View ArticleDA verwelkom Dudu Myeni se verwydering
Die DA het die verwydering van Dudu Myeni as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens verwelkom en sê sy het die nasionale redery onmeetbare skade aangedoen. Die Kabinet het haar volgens berigte...
View ArticleSAUK-raad: “Gee hulle ‘n kans”
‘n Hoogleraar in Joernalistiek glo die nuwe SAUK-raad moet die voordeel van die twyfel gegee word al is talle kenners bekommerd oor die voorsitter en ondervoorsitter. Bongumusa Makhathini en Febe...
View ArticleLewensgrootte standbeeld van Oliver Tambo
President Jacob Zuma gaan vandag ‘n lewensgrootte standbeeld van die oud-ANC-leier Oliver Tambo onthul op die OR Tambo-lughawe in Gauteng. Dit is deel van die landwye vierings om sy geboortedag byna ‘n...
View ArticleFrancois Louw word vir drie weke geskors
Die Springbokflank Francois Louw is vir drie weke geskors nadat hy skuldig bevind is aan oogkrappery. Hy het die oortreding begaan tydens ‘n Kampioenskapsbeker-wedstryd vir sy Britse klub Bath teen...
View ArticleOudregter bevraagteken Zuma se integriteit
Oudregter Zak Yacoob sê hy kan president Jacob Zuma nie beskryf as ‘n eerlike mens met integriteit nie. Die gewese regter van die Grondwethof het die hoofrede gelewer op die Universiteit Stellenbosch...
View ArticleVrede-suiwelprojek: “Zwane is oneerlik”
Die Vryheidsfront Plus sê die minister van minerale hulpbronne, Mosebenzi Zwane, maak benoude spronge om sy aandeel in staatskaping en spesifiek met betrekking tot die Vrede-suiwelprojek in die...
View ArticleNog betogings op UV weens klasgeld
AfriForum Jeug het die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfonteinse kampus gevra om dringend met ‘n plan van optrede vorendag te kom om studente se grondwetlike regte te beskerm. Dit...
View ArticleSassa: Poskantoor maak aanbod om oor te neem
Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het bekend gemaak dat die Poskantoor ‘n aanbod gemaak het om die uitbetaling van maatskaplike toelaes oor te neem. Sy sê die uitvoerende...
View ArticleFerguson sê sy was 24 jaar gelede verkrag
Die sangeres en gewese politikus Jennifer Ferguson sê ‘n vooraanstaande Suid-Afrikaanse sportadministrateur het haar 24 jaar gelede in ‘n hotelkamer in Port Elizabeth verkrag. Sy noem sy naam op haar...
View ArticleTienerseun vermoor: Man op borgtog van R20 000 toegestaan
‘n Man van Noordwes is in die landdroshof op Lichtenburg borgtog van R20 000 toegestaan toe hy verskyn het in verband met die moord op ‘n tienerseun. Jaco du Plooy sê die 15-jarige Joseph Tshukudu was...
View ArticleProduksie van eiers het met 17% afgeneem
Die produksie van eiers het met 17% afgeneem en tot een en ‘n half duisend werkers het hulle werk verloor sedert voëlgriep in Junie in Suid-Afrika uitgebreek het. Die SA Pluimvee-vereniging sê die...
View ArticleFBI ondersoek VSA se bande met Guptas
Die FBI het begin met ‘n ondersoek na Amerikaanse bande met die Guptas deur inligting te gebruik uit die uitgelekte Gupta-e-posboodskappe. Dit fokus op die Amerikaanse burgers Ashish en Amol Gupta wat...
View Article