Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dare not Linger boek bekend gestel

$
0
0

‘n Nuwe boek wat Nelson Mandela neëntien jaar gelede begin skryf het oor sy jare as president, is in Johannesburg bekend gestel.

Dare not Linger boek bekend gestelDie bekroonde skrywer Mandla Langa het Mandela se oorspronklike manuskrip gebruik om Dare not Linger te voltooi.

Die titel is ‘n waarskuwing aan toekomstige leiers oor hoeveel werk nog gedoen moet word om die land gelyk te stel na kolonialisme en apartheid.

The post Dare not Linger boek bekend gestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!