
President Jacob Zuma gaan vandag ‘n lewensgrootte standbeeld van die oud-ANC-leier Oliver Tambo onthul op die OR Tambo-lughawe in Gauteng.
Dit is deel van die landwye vierings om sy geboortedag byna ‘n eeu gelede te herdenk.
Zuma sal ook die lugverkeer- en navigasiedienste-ouditorium op die lughawe na Tambo vernoem, wat van 1967 tot ’91 president van die ANC was.
The post Lewensgrootte standbeeld van Oliver Tambo appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.