Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bothaville: Tweede bejaarde vrou oorval

$
0
0

In nog ‘n aanval in meer as ‘n week in Bothaville is ’n tweede bejaarde vrou in haar tuin oorval.

Die 83-jarige Joey Potgieter is Maandagoggend ernstig aangerand.

Sy word tans in die provinsiale hospitaal in Bothaville behandel.

‘n Familielid het aan Volksblad gesê ’n man wat Maandagoggend by haar woonstel in Van der Lingenstraat aangeklop het en haar om ’n glas
water gevra het, het haar in die huis gedwing en haar vinger gebyt.

Die voorsitter van Bothaville se buurtwag, Ludick Prinsloo, sê dit wil voorkom asof dit dieselfde man is wat Hannie van Deventer verlede week op die dorp aageval het.

The post Bothaville: Tweede bejaarde vrou oorval appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!