
AfriForum Jeug het die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfonteinse kampus gevra om dringend met ‘n plan van optrede vorendag te kom om studente se grondwetlike regte te beskerm.
Dit volg nadat betogers gister lesings en die eksamen ontwrig het.
Woordvoerder Ohann Fourie sê die betogers is blykbaar ontevrede oor die beplande verhoging in klasgeld.
The post Nog betogings op UV weens klasgeld appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.