Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Guptas: Zwane ontken bewerings

$
0
0
DRUK OP PARTYE VIR OPTREDE TEEN ZWANE

Die minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, het bewerings ontken dat sy aanstelling verband hou met die Guptas en daarop gemik is om hulle belang in staatskaping te bevorder.

Hy verskyn voor die parlementêre komitee op sy portefeulje om vrae te beantwoord oor sy beweerde betrokkenheid by staatskaping.

Zwane ontken ook dat sy CV kort voor sy aanstelling na die Guptas gestuur is.

The post Guptas: Zwane ontken bewerings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!