
Naasbestaandes van sommige van die 141 psigiatriese pasiënte wat verlede
jaar gesterf het in die Life Esidimeni-tragedie in Gauteng, het hulle pynlike
ervarings gedeel voor die arbitrasieverhoor.
Een van hulle, Mej De Villiers, het in trane vertel van haar broer se pynlike dood nadat hy na die Siyabaginga-sorgsentrum oorgeplaas is.
The post Esidimeni-tragedie: Naasbestaandes deel hul ervarings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.