Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Oudregter bevraagteken Zuma se integriteit

$
0
0
Oudregter bevraagteken Zuma se integriteit

Oudregter Zak Yacoob sê hy kan president Jacob Zuma nie beskryf as ‘n eerlike mens met integriteit nie.

Die gewese regter van die Grondwethof het die hoofrede gelewer op die Universiteit Stellenbosch se derde Russel Botman-gedenklesing wat aan die instelling se ontslape gewese rektor opgedra word.

Yacoob sê Botman sou ‘n leier gewees het in die stryd teen korrupsie.

Hy meen die korrupsie-aanklagte teen Zuma is onbehoorlik teruggetrek voor hy president geword het.

The post Oudregter bevraagteken Zuma se integriteit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!