Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAUK-raad: “Gee hulle ‘n kans”

$
0
0
SAUK-raad: "Gee hulle 'n kans"

‘n Hoogleraar in Joernalistiek glo die nuwe SAUK-raad moet die voordeel van die twyfel gegee word al is talle kenners bekommerd oor die voorsitter en ondervoorsitter.

Bongumusa Makhathini en Febe Potgieter-Gqubule is na bewering bondgenote van president Jacob Zuma en sy familie.

Professor Lizette Rabe van die Universiteit Stellenbosch vra dat hulle ‘n kans gegee word.

The post SAUK-raad: “Gee hulle ‘n kans” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!