Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maatskappy erken bekendmaking van miljoene se inligting

Een van Suid-Afrika se voorste eiendomsmaatskappye het erken hy het per ongeluk die land se grootste bekende onthulling van persoonlike data veroorsaak. Die bekendmaking van sowat 32 miljoen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valke ondersoek die uitlek van miljoene Suid-Afrikaners se persoonlike data

Die Valke stel ondersoek in na die lekkasie van ‘n geraamde 50 miljoen Suid-Afrikaners se persoonlike inligting. Dit sluit in identiteitsnommers, persoonlike inkomste, werksgeskiedenis,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Kabinet het vertroue in nuwe SAL-raad”

Die minister van Kommunikasie, Mmamoloko Kubayi, sê die Kabinet het vertroue in die nuwe raad van die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Finansminister Malusi Gigaba het vroeër bevestig dat Dudu Myeni se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Portugese minister bedank weens rampspoedige veldbrande in die land

Portugal se minister van Binnelandse Sake, Constanca Urbano de Sousa, het bedank nadat meer as honderd mense die afgelope vier maande in veldbrande in die land gesterf het. Honderde brande woed sedert...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 18 Okt 2017

POSTE EN BETREKKINGS Dringend opsoek na n vlot Afrikaans sprekende persoon wat na n Dementia en Alzheimers bejaarde dame tuis kan omsien en versorg. Persoon moet ook by die pasient bly. Persoon moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ‘n geval van seksuele aanranding by ‘n Gautengse skool

‘n Skoolbus-bestuurder verskyn vandag in die hof in verband met die beweerde seksuele aanranding van ‘n 13-jarige leerling van ‘n laerskool in Gauteng. Die polisie glo nog slagoffers kan na vore kom....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Streng veiligheidsmaatreëls by Kovsies

Die Universiteit van die Vrystaat glo akademiese bedrywighede sal môre sonder ontwrigting voortgaan. 46 Kovsie-studente is sedert Donderdag in hegtenis geneem na die jongste betoging oor klas- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Londen: Heffing ingestel op ouer voertuie

Londen het vandag ‘n heffing ingestel op ouer voertuie wat die meeste lugbesoedeling veroorsaak in ‘n poging om die Britse hoofstad se luggehalte te verbeter. Die daaglikse t-belasting van tien pond,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Departement hoop VS matrieks sal prestasies herhaal

Die Vrystaatse Departement van Onderwys sê hy hoop matrieks in die provinsie sal verlede jaar se prestasie herhaal. Die Vrystaat het verlede jaar ‘n slaagsyfer van 93% en die top posisie in die land...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasvoorman (22) deur die hart geskiet

’n Jong plaasvoorman is gistermiddag dood toe hy na bewering tydens ’n inbraak op ’n wildplaas in die Jagersfontein-omgewing in die Vrystaat deur die hart geskiet is. Netwerk24 berig die 22-jarige Kyle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doodskis-saak: Politieke partye, inwoners trek saam buite hof

Politieke partye en plaaslike inwoners trek saam buite die Hooggregshof wat in Middelburg in Mpumalanga sit. Willem Oosthuizen en Theo Jackson word vandag gevonnis in die sogenaamde doodskis-saak. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lid van weermag in hof

‘n Lid van die weermag verskyn vandag in die Middelburg Landdroshof in Mpumalanga op drie aanklagte van moord en brandstigting. Die 44-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n huis in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dodetal ná skoolbus-ongeluk staan op 4

Nog drie skoolkinders is by die Canzibe-hospitaal dood nadat hulle skoolbus vroeër vandag naby Lwandile in die Oos-Kaap omgeslaan het. Dit bring die dodetal op vier te staan. Die bus het 65 kinders na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ergste droogte in 90 jaar vir Wes-Kaap

Koringboere in die Wes-Kaap het begin om die koste te beraam van die uitmergelende droogte in die provinsie. Reënvalsyfers vir die Swartland dui daarop dat dit die ergste droogte in 90 jaar is. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maiduguri: 13 dood in bomaanvalle

Minstens 13 mense is dood en 16 is beseer nadat drie vroue-selfmoordbomdraers toestelle laat ontplof het in die noordoostelike Nigeriese stad Maiduguri. Veiligheidsowerhede sê die eerste ontploffing...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ‘n maatskappy beëindig KPMG se kontrak

African Rainbow Minerals het die jongste onderneming geword om KPMG se kontrak as ouditeur op te skort. Die firma word ondersoek vir sy werk vir die omstrede Gupta-familie en het ook onder skoot gekom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA vra Gigaba moet fokus op 5 groot uitdagings vir die ekonomie

Die DA sê Finansminister Malusi Gigaba moet oormôre se mediumtermyn-beleidsrede gebruik om beslissend op te tree teen die vyf uitdagings wat ekonomiese agteruitgang veroorsaak. Woordvoerder David...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KSA skuif plaaslike T20-terug na die einde van vanjaar

Krieket Suid-Afrika het bevestig dat die plaaslike Twintig20-reeks weer volgende maand en in Desember gespeel gaan word in die tydgleuf waartydens die Suid-Afrikaanse Twintig20-globale liga sou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Justin Timberlake is hoofkunstenaar tydens Super Bowl

Die Grammy-bekroonde Kanadese sanger Justin Timberlake gaan in Februarie die hoofkunstenaar wees tydens die tradisionele rustydkonsert van die Amerikaanse voetbal-eindstryd, die Super Bowl. Lady Gaga...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staatskaping: Zuma se regspan in hof oor kommissie

President Jacob Zuma se regsverteenwoordigers gaan vandag in die hof aanvoer dat hy nie ‘n kommissie van ondersoek na staatskaping hoef aan te stel volgens die bepalings van die voormalige Openbare...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live