Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Produksie van eiers het met 17% afgeneem

$
0
0
Produksie van eiers het met 17% afgeneem

Die produksie van eiers het met 17% afgeneem en tot een en ‘n half duisend werkers het hulle werk verloor sedert voëlgriep in Junie in Suid-Afrika uitgebreek het.

Die SA Pluimvee-vereniging sê die bedryf het meer as 4 miljoen henne verloor.

Die Wes-Kaap, wat die tweede grootste verskaffer van lêhenne is, word die swaarste getref deur die virus terwyl die provinsie boonop ‘n verlammende droogte ondervind.

The post Produksie van eiers het met 17% afgeneem appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!