Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Suiwelprojek: Politieke partye ondersteun inisiatief

$
0
0
Suiwelprojek: Politieke partye ondersteun inisiatief

Die Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane beweer dat die DA, Vryheidsfront Plus en Cope onder die politieke partye was wat die inisiatief op ‘n melkplaas in Vrede in die Vrystaat ondersteun het.

Hy sê hoewel dit sy inisiatief was, is dit deur politieke partye bekragtig.

Die Suiwelprojek was onlangs groot nuus toe die groep ondersoekende joernaliste, Amabungane, onthul het dat R30 miljoen wat vir die projek bedoel was na bewering gebruik is om vir ‘n troue van een van die Gupta’s te betaal.

Zwane was destyds die LUR van Ekonomiese Ontwikkeling in die provinsie toe die projek begin is.

The post Suiwelprojek: Politieke partye ondersteun inisiatief appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!