Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kenia: “Verkiesingskommissie kan nie besluite neem nie”

$
0
0

‘n Senior beampte van Kenia se verkiesingskommissie sê sy twyfel of die land aanstaande week geloofwaardige verkiesings kan hou.

Dr Roselyn Akombe sê die kommissie is onder politieke beleg en kan nie besluite neem nie.

Sy het intussen bedank en sê die verkiesings sal nie aan basiese standaarde kan voldoen nie.

Alkombe wat in New York is, sê in Kenia het sy verskeie dreigemente ontvang.

The post Kenia: “Verkiesingskommissie kan nie besluite neem nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!