Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Staatskaping” is SA se woord van die jaar

$
0
0
Staatskaping: "Stel kommissie van ondersoek aan"

“Staatskaping” is Suid-Afrika se woord van die jaar.

Die Pan/Suid-Afrikaanse Taalraad het bevind dat die woord tussen Januarie en dié maand meer as 20 000 keer gebruik is in 11 000 koerante.

Die raad sê die keuse eggo ‘n jaar wat oorheers is deur hoogs-gelaaide politieke en sosiale diskoers.

“Wit-monopoliekapitaal” en “blesser” is die ander twee woorde in die top-drie.

The post “Staatskaping” is SA se woord van die jaar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!