
Sjina se voeselsekerheids-owerheid het ‘n verbod geplaas op die invoer van
hoenders en eiers uit die Vrystaat weens ‘n uitbraak van voëlgriep in die
munisipale gebied Matjhabeng.
‘n Aantal Suid-Afrikaanse pluimvee-produsente het reeds miljoene rande verloor weens die siekte.
Eier- en hoenderpryse het reeds begin styg nadat miljoene voëls vankant gemaak moes word.
The post Sjina plaas verbod op invoer van hoenders, eiers uit VS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.