
Die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie het sy akademiese bedrywighede vir ‘n onbepaalde tyd opgeskort na gewelddadige betogings dié week.
Vier studente is gister vir twaalf maande geskors nadat hulle skuldig bevind is aan gebrek aan respek vir bestuur.
The post Klasse opgeskort by Wes-Kaapse universiteit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.