Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 09 Okt 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Konsultante word benodig vir telefoniese navrae en aanlyn navorsing. Kwalifikasies bendig: Matriek, Ouer as 30, Afrikaans sprekend, Rekenaarvaardig, Goeie kennis van die Vrystaat, Noord-Kaap en Noord -Wes gebied. Kontak vir John op 082 652 4365 in kantoor ure.

Slaghuis toonbank assistant benodig met ondervinding in slaghuis bedryf tussen die ouerdom van 28 – 38. Stuur CV na christineaaavleis@gmail.com. AAA Slaghuis 051 522 6321

Koop en Verkoop Afdeling 1 Elias soek werk kan plaveisel en teels le, asook bou en verf en enige herstel rondom die huis 072 347 7121

________________________________________________________________________

VERKOPE

Bettie het ‘n Joliejamper vir ‘n Baba wat sy wil verkoop plusmins R300. My no-o726626582

Koop en Verkoop Afdeling 1 2 Groot kussings 1,200mx 1.200m swart en grys kleurig Baie netjies R600 asook Steorofoamballetjies vir gebruik vir Konfettie en stop van kussings R50 per sak 084 730 4025

Blou en ligbruin sitkamermat ongeveer 2×2 meter. R200 skakel Roeleen 0724873250

TE KOOP: Verskeie glasware vanaf R50 tot R350. Skakel: Lenie 083 300 1015

KOOP EN VERKOOP AFD 2 ROLLER GRASNYER MET BAK R400 SKAKEL 072 659 2l75

___________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is op soek na ‘n tweedehandse bruikbare agter buiteband vir ‘n trekker. Die grootte is 13.6 X 38 of 14.9 X 38.
Indien iemand kan help skakel asseblief Selnommer 072 217 8574 of 051 446 1055.

Afdeling 3 – Op soek na:
1. Dame wat kan soetkoekies en boerbeskuit bak.
2. Leë 2 liter Farmhouse plastiese roomysbakkies. Dit moet spesifiek Farmhouse wees.
Byvoorbaat baie dankie.
groete
Chrisman Sel: 082 677 9867

Ek is op soek na enige kleure verf wat mense uitgooi – asook enige plante en gras wat mense nie meer in hul tuin wil hê nie.
Hulle kan my kontak ek sal self by hulle gaan afhaal.
Baie dankie
Dirk Hartslief 0720 878 455

afdeling 3 soek n plot op hoeveld of martindale om te koop of te huur sal plot self onderhou en tuin in stand hou asseblief Ben 0796379319

3 OPS0Ek na stukke afval materiaal vir meubels asb ek sal daarvoor betaal. Dankie Nelie 076 851 6107

_________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Kom kuier saam met ons vir die SA Stamboek-gholfdag
14 Oktober 2017
Tempe Gholfklub
Vanaf 7 uur
Mooie pryse
Natgate
BBS-kompetisie
R200 / speler
Halfpad ingesluit
groete 051 4100 900

The post Koop en Verkoop – 09 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!