Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Hollywood-rolprentmaker afgedank

$
0
0

Die Hollywood-rolprentmaker Harvey Weinstein is afgedank deur die raad van
sy eie maatskappy na dekades van beskuldigings dat hy vroulike werknemers
seksueel geteister het.

Die direkteure van die maatskappy sê dit is gedoen nadat nuwe inligting na vore gekom het.

Die 65-jarige medestigter van Weinstein en Miramax het ‘n aantal Oscar-bekroonde rolprente op sy kerfstok, insluitend Shakespeare in Love, The King’s Speech en The Artist.

The post Hollywood-rolprentmaker afgedank appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!